lukket
🕗 åbningstider
Mandag | - | |||||
Tirsdag | - | |||||
Onsdag | - | |||||
Torsdag | - | |||||
Fredag | - | |||||
Lørdag | - | |||||
Søndag | lukket |
66, High Street, 6620, Oudtshoorn, South Cape DC, ZA South Africa
kontakter telefon: +27 44 203 8025
internet side: www.absa.co.za
Større kort og retningerLatitude: -33.5919494, Longitude: 22.2051503
Greeff Barnardt
::Doen jouself 'n guns en MOENIE na die tak gaan nie, hulle sal jou tyd mors! Ry George toe, ry Mosselbaai toe, ry Willowmore toe as jy moet, maar moenie die tak besoek nie. Ek het die tak besoek om van 'n spaarrekening na tjek oor te skuif. Dit het 'n hele rits probleme veroorsaak wat hulle eenvoudig nie kan oplos nie. Ek was intussen weer 2 keer by die tak en het met verskillende mense gepraat. Ek het ook telefonies met hulle gepraat, waar hulle gesê het hulle sal terug kom na my. Dit is nou al meer as 2 maande sedert my eerste besoek en my probleme is steeds nie opgelos nie. Ek is nou net mooi GATVOL!
RVV
::Poor service. Very long waiting times, and very incompetent staff. Been in the branch 3 times now and card still not working
Stephanie Meyer
::On month end u have 9 stations but only 2 is working what bad service u even let the seniors stand in line and what terrible service