cerrado
🕗 horarios
Lunes | - | |||||
Martes | - | |||||
Miércoles | - | |||||
Jueves | - | |||||
Viernes | - | |||||
Sábado | - | |||||
Domingo | cerrado |
Orsmond Street, 6220, Despatch, Port Elizabeth, ZA South Africa
contactos teléfono: +27 41 502 1111
sitio web: www.absa.co.za
mapa e indicacionesLatitude: -33.8007405, Longitude: 25.4709369
wiehan bossie bosman
::Andre van Zyl
::Wie dit mag aangaan. Kritiek & Voorstel. U dienste is sub-standaard wat onaanvaarbaar is. Wagtyd van tot ñ uur kan nie eens onder 3de wêrelds geklasifiseer word, omdat die tyd wat besigheidsdeposito's neem om inbetaal te word, kosbare tyd van die res van u kliente in beslag neem met ñ transaksie van 3 minute. Voorstel: Besighede moet hul eie deposito toonbank of lokaal hê. Neem asb. senior kliente wat help bou het aan ABSA se geskiedenis in ag. Dit is absoluut ñ skreiende skande dat u, uself adverteer as ñ finasieële instelling van uitnemendheid en wat omgee vir u kliente. Fokus op kwaliteit eerder as kwantiteit en onbevoegde politieke korrektheid. Ons betaal na alles tog sekerlik u salaris.